Contact Us
 
R8,500,000
Saved
Ref:16405990

 
5 Beds
 
5 Baths
Klerksdorp Farm For Sale

Pictures
Map
Streetview
Nearby
enlarge
Contact Agent
R8,500,000 - Klerksdorp
5 Beds, 5 Baths
Ref #: 16405990
Added: 4 Months Ago
Type: Farm
Suburb:Klerksdorp  (in North West Province)
Price:R 8,500,000 (For Sale)
Check if I Qualify to Buy This Property ?
Enter purchase price: R , deposit: R

Property Features

  • 5
  • 5
  • 140
140m≤ Farm For Sale in Agricultural Holding 400

140ha Wildsplaas Te Koop.Besigtiging slegs vir ernstige en reeds goedgekeurde kopers.Ideaal vir belegger / ontwikkelaar of 'n paar vriende wat saam ongelooflike ervaringe en herhinneringe aan geliefdes wil gee, sonder om kilometers ver te ry.Slegs 8km buite Klerksdorp en uitstekend geleŽ naby die damvakansie-oord.Die plaas vorm deel van die munisipalegrense en is dus ideaal vir die ontwikkelaar wat wil onderverdeel en voltitelerwe wil daarstel.Die hele plaas is 2,4m wildsomhein.'n Groot verskeidenheid van wild wat insluit blesbokke, springbokke, rooibokke, elande, rooihartebeeste, swartwildebeeste, kameelperde en zebras, is reeds jare gevestig op die plaas.Plaas bestaan uit 'n pragtige oop vlakte, bos en koppie met asemrowende uitsig oor die hele plaas, asook Klerksdorpdam.Is sprokies mooi met baie potensiaal vir "eco estate", "wedding venue", naweek-oord, spanbou fasiliteite en nog vele meer.Toegang tot die Plaas word verkry deur 'n deurpad deur 'n ander plaas, word ook omring deur ander plase en is dus baie veilig geleŽ.Plaas sluit in 3 geboue, waarvan 2 tweeslaapkamer huise is, met 'n derde wat dien as onthaal / kroeg area met eie kombuis, badkamer en boma area.Dubbel motorafdak en asook 2 dubbel motorskadunette.Werkershuis met dienste.Ten volle toegeruste boorgat.2de boorgat met windpomp en gronddam.Slaggeriewe.Verskeie toegeruste waterpunte vir wild.Elektriese hoof-ingangs-hek.Bloekombos wat gereeld ge-oes kan word, asook skietbaan binne bos.Goeie weiding met boomryke gedeeltes en vollop roeseintjiebos.Prys sluit wild en toerusting in.

Enquire About This Property
Century21

» Elizma Du Toit

018 011...018 011 0538Show numbers
067 187...067 187 5987Show numbers
Show email address

Please quote the following reference(s) when enquiring about the property

Ref: 16405990
Agency Ref(s):RL3648100

Klerksdorp Alerts

Email me when new Klerksdorp properties are added:


  

Browse Property For Sale



© 2022 Independent Online Property Joint Venture (Pty) Ltd. All rights reserved.
Reliance on any information this site contains is at your own risk. Please read our Terms and Conditions of Use and Privacy Policy.