Contact Us
 
R12,000,000
Saved
Ref: 16010488

Bethlehem Farm For Sale

enlarge
Contact Agent
R12,000,000 - Bethlehem
Ref #: 16010488
Added: 52 Days Ago
Type: Farm
Suburb:Bethlehem  (in Free State)
Price:R 12,000,000 (For Sale)
Apply for a Home Loan to All 4 Major Banks in 1 Go 4 Free!
Enter purchase price: R , deposit: R

Property Features

  • 340000
34Ha Farm For Sale in Bethlehem Rural

Uiters goed geleŽ eiendom in gesogde deel van Bethlehem. Gevestigde bedrywe op die plaas. Grens aan Sol Plaatjie dam met prag uitsig.

Baie potensiaal vir uitbreiding, Netjiese winsgewende gastehuis met verhurings opsie indien nie self bestuur word nie. Gevestigde kwekery met kweekhuise ingesluit by koop. Eindom word verkoop as lopende saak.

Benewens die 3 slaapkamer hoofhuis is daar 17 gaste kamers in totaal wat verskeie marksegmente bedien asook volledige konverensiekamer met kombuis. 2 Slaapkamer bestuurdershuis, verskeie afdakke vir motors, waskamer, stryk geriewe en werkswinkel. Bykomend is daar 'n 40kw bystand kragopwekker, gimnasium en staproete op die eiendom.

Enquire About This Property
Leapfrog

» Mariechen Grobbelaar

058 303...058 303 3739Show numbers
082 885...082 885 9597Show numbers
Show email address

Please quote the following reference(s) when enquiring about the property

Ref: 16010488
Agency Ref(s):LFBM-1151

Bethlehem Alerts

Email me when new Bethlehem properties are added:


  

Browse Property For Sale



© 2021 Independent Online Property Joint Venture (Pty) Ltd. All rights reserved.
Reliance on any information this site contains is at your own risk. Please read our Terms and Conditions of Use and Privacy Policy.








} });