Contact Us
 
R9,730,000
Saved
Ref: 15834642

 
4 Beds
 
3 Baths
 
2 Garages
Marble Hall Farm For Sale

Pictures
Map
Streetview
Nearby
enlarge
Contact Agent
R9,730,000 - Marble Hall
4 Beds, 3 Baths, 2 Garages
Ref #: 15834642
Added: > 6 Months Ago
Type: Farm
Suburb:Marble Hall  (in Mpumalanga)
Price:R 9,730,000 (For Sale)
Apply for a Home Loan to All 4 Major Banks in 1 Go 4 Free!
Enter purchase price: R , deposit: R

Property Features

  • 4
  • 3
  • 2
  • yes
  • 1100000
  • 4
  • yes
  • 3
110Ha Farm For Sale in Marble Hall Rural

Die huis is soos volg,1) huis 1 is die woonhuis met groot oopplan kombuis en leef area, twee slaap kamers onder en een bo met 'n werkskamer wat uitkyk op die oopplan leef area onder. Een badkamer.2) die tweede gedeelte bestaan uit 2 kamers met badkamers onder met die laundry. Bo is een slaapkamer met badkamer en 'n groot oop leef vertrek3) is klein kamer met sy eie badkamer.Die lapa is ongeveer 9x6 meter, met eie water en wasbak. Hier het ek ook 'n ablusie blok gebou met 3 toilette en een stort.Die stoor is 15 x 8 meter en nog die afdak voor 15 m en 5.5 m diep.Die tuin word met een van die agt boorgate natgemaak, die huiswater het sy eie boorgat. Nog een boorgat is die tuin is toegerus en word net gebruik om die dam in die tuin vol te hou. Nog 'n verdere boorgat by die huis het ek nie toegerus nie en lewer ongeveer 1500 l/uDit is nou die vier boorgate in die huis omgewing.4 ander boorgate besproei die boorde teen 2 gate in werking elke 12 uur. Die gesamelikke lewering van al die gate(8) is ongeveer 53 000 l/ uEk het 'n veesuipings punt uit die Loskopdam besproeiings skema en lewer so 2000 l /u so lank die kanaal loop. Dit is ' n klomp water vir die wild. Daar is ook 'n suipings dammetjie vir die weiding gedeelte van die plaasDie arbeid kwartiere bestaan uit 4 slaapkamers en een badkamer.Die totale 121 ha is omhein met wildwering asook die huis erf van ongeveer 1 ha. Die boorde is net soos die woonerf afgespan met wildwering heining. Die hoof hek van die plaas (skuifhek) word met remote oop en toegemaak asook per selfoon.

Security: Yes

Staff Accomm: Yes

Notes: View of Water Security Maids Room Pets Allowed Private Pool Barbecue Area Mezzanine

Enquire About This Property

» Bob Stevens

011 805...011 805 6316Show numbers
083 325...083 325 5243Show numbers
Show email address

Please quote the following reference(s) when enquiring about the property

Ref: 15834642
Agency Ref(s):RL19926

Marble Hall Alerts

Email me when new Marble Hall properties are added:


  

Browse Property For Sale



© 2021 Independent Online Property Joint Venture (Pty) Ltd. All rights reserved.
Reliance on any information this site contains is at your own risk. Please read our Terms and Conditions of Use and Privacy Policy.








} });