Contact Us
 
R550,000
Saved
Ref: 14721782

 
2 Beds
 
1 Bath
 
1 Garage
Oudorp Flat For Sale

enlarge
Contact Agent
R550,000 - Oudorp
2 Beds, 1 Bath, 1 Garage
Ref #: 14721782
Added: 5 Months Ago
Type: Apartment
Suburb:Oudorp  (in Klerksdorp)
Price:R 550,000 (For Sale)

Property Features

  • 2
  • 1
  • 1
2 Bedroom Flat For Sale in Oudorp

n Twee Slaapkamer woonstel te koop in hierdie unieke kompleks. Die bejaardes woon baie lekker hier vanaf die jeugdige ouderdom van 60. Etes kan vanaf kombuis bestel word indien dit verlang word. n Suster is 24 uur aan diens indien daar n gesondheidsprobleem ontstaan. n Baie billike heffing is betaalbaar vir die dienste van n bediende, n tuinjong en was van wasgoed in die gemeenskaplike waskamer. Dit is gelee in n stil deel van die dorp. Daar is vervoer beskikbaar na Inkopiesentrums en kerke vir die inwoners wat nie meer oor hul eie vervoer beskik nie.

Security: Yes

Enquire About This Property
Seeff

» Annelize Schalkwyk

018 468...018 468 2276Show numbers
078 682...078 682 8097Show numbers
Show email address

Please quote the following reference(s) when enquiring about the property

Ref: 14721782
Agency Ref(s):2189109

Oudorp Alerts

Email me when new Oudorp properties are added:


  

Browse Property For Sale

© 2019 Independent Online Property Joint Venture (Pty) Ltd. All rights reserved.
Reliance on any information this site contains is at your own risk. Please read our Terms and Conditions of Use and Privacy Policy.
} });