|
|
| Ref #: | 3496373 |
| Type: | Apartment |
| Suburb: | Baillie Park |
| Price: | R 292,000 (For Sale) |
| Added: | > 6 Months Ago |
Die Wilger is ´n pragtige nuwe kompleks in Baillie Park. Dit bestaan uit 94 bachelor en 24 1 slaapkamer-woonstelle. Die Bachelors verkoop teen R292 000 en verhuur tans teen R2900 pm. Die 1 slaapkamers verkoop teen R428 000 en verhuur tans teen R3600 pm.In die kompleks is ´n wassery, Dstv punte, skoonmaakdienste, middagmaal, 24/7 sekuriteit, mini gim en snoepie. Ideaal vir studente van NWU, CTI, CTU, Potchefstroom Akademie, werkende jongmense sowel minder jonk persone.
Property Features
- 1
- 1
1
1
